Uitstappie Piet Retief toe - 1 - 3 Augustus 2015

Die Hoeka Toeka Motorskou - Piet Retief.
Nog 'n uitstappie wat goed ondersteun is deur die lede van die VVCC.   Altesame 17 lede en hul gesinne het met 15 veteraan en klassieke voertuie Piet Retief toe gery.  Die motors het elkeen soontoe en terug gereis sonder enige probleme.
Die weer was 'n perfekte wintersdag en die skou is goed ondersteun deur die publiek in Piet Retief en omliggende gebiede.   Die motorskou het op die rugbyvelde in die dorp plaasgevind en wat 'n ideale plek is om so 'n skou aan te bied!   Daar was 'n hele paar motorhandelaars wat  hul reekse uitgestal het asook verskeie kosstalletjies om van te kies en keur.
Credit must be given to the young Hoeka Toeka Car Club for the great effort in hosting this event and one must acknowledge the stalwarts of the club namely Kobus Botha, Paul Mouton and Japie Van Vuuren and their display of many vintage and classic cars.   The support of the sponsors for various prizes was outstanding with a number of our members taking home some wonderful items.
This year our members spent Friday and Saturday evening at the newly established B&B of Kobus and Riekie, followed by an excellent braai and fellowship.
Sunday morning we were invited to Kobus's home for a hearty breakfast and final farewell.
Baie dankie aan Kobus en sy span vir 'n wonderlike naweek.  Goed gedaan!!!
Submitted by Des Lemmon-Warde