Op Vrydag 14 Oktober 2011 om 06.00 vertrek vier van ons lede, vergesel deur hul mooier helftes vanaf Vryheid na Aldam Estate, naby Ventersburg in die Vrystaat. 'n Tog van 470km. 'n Vulletjie, want Alfie en Ria ry in hul 1972 Volvo 144, Kobus en Riekie in hul 1962 Volvo 122S, Cassie en Susann in hul 1964 Volvo P1800S en Jan en Drieka in hul 1961 Volvo 544.
Needless to say that no problems were encountered and the ride was a most enjoyable one. The photo above was taken at Van Reeenens pass after breakfast.
It was the celebration of the 30th birthday of the Volvo Owners Club and the 50th anniversary of the legendary P1800.
Saturday saw 67 Volvos on display, the biggest Volvo Saamtrek ever. 20 P1800's commemorated the 50th anniversary of the P1800. Every P1800 owner who displayed his vehicle will be issued with a special 50th anniversary medalion.
Alfie's 144 was awarded the first prize in his category as well as the prize for the car with the best interior overall. That is an excellent achievement! Congratulations, Alfie!
Alfie is weer verkies as die KwaZulu Natal Verteenwoordiger van die Volvo Klub. Lede van die Volvo Klub het met die grootste lof van die Vryheid Skou gepraat en almal is aangemoedig om volgende jaar se "Walk to Vryheid" mee te maak.
Na al die opwinding, lekker eet en Volvo-kameraadskap is die terugtog Sondagoggend 16 Oktober aangepak. Die 4 Volvos het dit, soos verwag, weereens veilig en foutloos gedoen.
Ingestuur deur Cassie Lourens