Monday 25 January 2010
24 Januarie 2010 - Uitstappie na Paulpietersburg
Ons eerste uitstappie van die jaar.
Op Sondagoggend 24 Januarie het ons almal weer oudergewoonte by die Wimpy bymekaargekom om weer te gaan piekniek hou by die Bonamanzi Dam in Paulpietersburg. Die lede wat vanaf Vryheid vertrek het was: Nico en Nolene, Gordon en Elise, Dirk en Sylvia, Fred en Alma, Jan en Drieka, Colin en Anne , Allan en Meryl, Albie en Joan asook Des en Wendy.
At the dam we were met by John and Jenetta Darlow and Waldo and Hildegard Engelbrecht. Kobus and Riekie Botha and Paul and Tina Mouton also travelled all the way from Piet Retief. Johan and Riana Scheepers arrived from Dundee and we all settled down to enjoy the day together.
Die weer het toe besluit om nie saam te speel nie en kort voor lank het 'n bui reen uitgesak.
Sylvia sought refuge from the water under the table!
Almal moes toe skarrel om die tafels na die middel van die afdak te skuif en kort daarna het die weer opgeklaar en ons kon almal lekker saam vleis braai nadat die vure weer aangesteek is.
Later that afternoon after a lovely braai we all departed for home. A very enjoyable day which was well attended and a big thank you to the members who travelled from Piet Retief and Dundee to join us. The cars all performed very well and hopefully this will be the first of many lovely trips this year.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

0 comments:
Post a Comment