Sunday 24 May 2009

CARS IN THE PARK PIETERMARITZBURG.

On Friday 15 May 2009 most of the group who participated in the Two Oceans Tour left for Durban to meet some of the members from The Early Ford Club from Langebaan. They flew from Cape Town to Durban to attend The Cars In The Park Pietermaritzburg. Everybody enjoyed a lovely evening and braai together and spent the night at Des and Gordon’s holiday homes in Umhlanga. On Saturday afternoon we all travelled to Pietermaritzburg together where we booked in at The Gables. There we met up with the other members of The Vryheid Vintage Car Club who had departed from Vryheid on Saturday morning.

Die skou wat elke jaar baie goed ondersteun word was weereens hierdie jaar baie goed ondersteun deur alle motorliefhebbers van orals in die land. Ek verstaan die oudste motor wat op die skou was behoort aan Mnr Ty Terblanche – ‘n 1904 Cadillac Model B Tourer. Glo die oudste lopende motor in Kwa-Zulu Natal. Pragtig! Nog een van die oudste motors wat ten toon gestel was is ‘n 1907 Stanley Steamer Model EX. Daar was ook ‘n 1928 Stoewer S10 – 50 Superior Cabriolet wat in die woestyn in SWA gevind is. Die eienaar van hierdie voertuig is nog besig om die voertuig te herbou. Mense het van heinde en verre ingestroom om hulle aan al die motors te verkyk. Die Vryheid Vintage Car Club was ook baie goed verteenwoordig. Die volgende lede en hulle motors was daar: Dirk de Beer - Mazda MX5, Allan Holmes - Volvo 122S, Jan Meyer – Volvo 544, Cassie Lourens – P1800S, Nico Van Wyk – Chrysler Saratoga, Des Warde – Mercedes 220S, Gordon Warde - Jaguar 3.4 MK2. Hendrik Delpor t - Jaguar 3.8 MK2, Leon Oelofse – Studebaker Hawk, Colin Buchner – Morris Minor, Dieter Oltman – Porsche 928, Fred Laas – Opel Tigra Convertible en Harry Heyns –MG TC . Dankie ook aan Bruce en Dirkie wat die skou bygewoon het.

I would like to thank Danie and Elsie Marnewick, Andre and Joana Mouton, Ronnie and June Grace, Hannes and Karien Terblanche and Gerrie Bodenstein for joining us on our annual visit to Cars in the Park Pietermaritzburg.